http://www.integrated-marketing.co.za/http://web9.co.za/

Kontrei Padstal

Kontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.za

CONTACT DETAILS
Phone: +27(0)44 889 0097
E-mail: info@kontreipadstal.co.za
Website: kontreipadstal.co.za
Location: George
Facilities
Child Friendly Child Friendly Play Park Play Park Restaurant Restaurant

Kontrei Padstal at the Sasol Garage on the Garden Route N2, George

Kontrei Padstal is ‘n familie besigheid sedert 2012. Ons passie is om familie en vriende saam te bring.  Die restaurant bied ‘n groot verskeidenheid van disse van heerlike ontbyt met tuisgebakte brood tot souterte, “groot” tuisgemaakte hamburgers met heerlike koeke en terte en nog baie lekkernye. Ons gee ook elke sondag ‘n lekker bord gekookte kos..nes ouma dit sou maak!

Die geskenkwinkel verskaf ‘n verskeidenheid van lokale produkte, van heuning, konfyt, beskuit, en oulike handgemaakte geskenke.

Ons het ook ‘n veilige speel area waar die kinders hulle self kan geniet terwyl ma en pa rustig kan sit en ontspan. Saam maak ons ‘n familie!

Contact us for more information

Kontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.zaKontrei Padstal, N2 Garden Route, George, www.george-info.co.za
Kontrei Padstal
CONTACT DETAILS
Phone: +27(0)44 889 0097
E-mail: info@kontreipadstal.co.za
Website: kontreipadstal.co.za
Location: George
Facilities
Child Friendly Child Friendly Play Park Play Park Restaurant Restaurant
Formatting ?
0 of 500 characters
Sending...
Loading ...